Witvlekvarkoor | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Alismatales |
Familie: | Araceae |
Genus: | Zantedeschia |
Spesie: | Z. albomaculata
|
Binomiale naam | |
Zantedeschia albomaculata (Hook.) Baill., (1880)
| |
Sinonieme | |
|
Die Witvlekvarkoor (Zantedeschia albomaculata) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Araceae familie. Die spesie is inheems aan Angola, Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Kameroen, Lesotho, Malawi, Nigerië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.
Die plant het twee subspesies: