Die jaar 1527 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- Gustav I van Swede roep die riksdag saam in f Västerås en daar word besluit om die leer van Luther oor te neem en die besit van die kerk te konfiskeer.[1]
- Die Slag van Kanwah. Babur verslaan Rana Sanga en Afgane.[2]
- ↑ Hallenberg, Mats (2023). “An Elected Dynasty of Sweden?: Blood, Charisma and Representative Monarchy.”; in: Dynasties and State Formation in Early Modern Europe. Amsterdam University Press. pp. 109–34. doi:10.2307/jj.1640541.8.
- ↑ History of Medieval India: From 1000 A.D. to 1707 A.D. Radhey Shyam Chaurasia, Atlantic Publishers & Dist, 2002, ISBN 8126-90123-3, ISBN 9788126-90123-4