Die 2004 Formule Een Franse Grand Prix het op 4 Julie 2004 op die Nevers Magny-Cours-renbaan plaasgevind. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in sy Ferrari gewen.