| |||||||
Gestig | 1995 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | O.R. Tambo Internasionale Lughawe | ||||||
Sekondêre spille | Koning Shaka Internasionale Lughawe Kaapstad Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Geen | ||||||
Alliansie | Star Alliance (verwante) | ||||||
Subsidiêre | Eswatini Airlink | ||||||
Vlootgrootte | 31 | ||||||
Bestemmings | 31 | ||||||
Hoofkantoor | Greenstone Hill-kantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | ||||||
Sleutelpersone | Rodger Forster (H.U.B.) | ||||||
Webwerf | http://www.flyairlink.com/ |
Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.
Airlink bedien die volgende bestemmings:[2]
Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014:[5]
Vliegtuig | In diens | Op bestelling |
Passasiers | Notas | ||
---|---|---|---|---|---|---|
B | E | Totaal | ||||
Avro RJ85 | 10 | 0 | 14 — |
69 83 |
83 83 |
4 gehuur van Safair |
Embraer ERJ 135LR | 14 | 0 | 0 | 37 | 37 | 2 bedryf namens eSwatini Airlink |
BAe Jetstream 41 | 8 | 0 | 0 | 29 | 29 | |
Totaal | 32 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met South African Airlink. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |