Bontkwartel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. delegorguei
|
Binomiale naam | |
Coturnix delegorguei Delegorgue, 1847
|
Die Bontkwartel (Coturnix delegorguei) is 'n voël wat voorkom in Zimbabwe, noordelike Namibië, noordelike Botswana en noord en sentraal Suid-Afrika. Die voël word 14 – 18 cm groot en weeg 68 - 90 gram. Die voël is donkerder as die Afrikaanse kwartel. Die voël leef in grasvelde, vogtige velde en savanne. In Engels staan die voël bekend as Harlequin quail.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Coturnix delegorguei. |