Edenpark | ||
Lugbeeld van Edenpark
| ||
Bynaam | Tuin van Eden[1] | |
---|---|---|
Ligging | Auckland, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 36°52′30″S 174°44′41″O / 36.87500°S 174.74472°O | |
Eienaar | Edenpark Trustraad | |
Operateur | Edenpark Trustraad | |
Kapasiteit | 50 000 (Rugby)[2] 42 000 (Krieket)[3] 60 000 (met tydelike sitplekke)[4] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1900 | |
Huurders | ||
Blues (Rugby) (1996–huidig) Auckland RVU (ITM-beker) (1925–huidig) Auckland Aces (krieket; 1910–huidig) |
Die Edenparkstadion (algemeen bekend as Edenpark) is 'n stadion in Auckland, Nieu-Seeland, wat vir rugby en krieket aangewend word.[5]
Edenpark is die grootste sportgrond in Auckland met rugby wat in die wintermaande gespeel word en krieket in die somer (alhoewel die meeste plaaslike krieketwedstryde op die Outer Oval gespeel word wat reg langs die hoofstadion is). Om albei sportsoorte ter wille te wees is die kolfblad verwyderbaar. Die stadion het die eerste geword om twee Rugbywêreldbekereindstryde te huisves: dié van die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011. Edenpark het ook twee keer wedstryde van die Krieketwêreldbeker aangebied: in 1992 en 2015.
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
22 Mei 1987 | Nieu-Seeland | 70–6 | Italië | Groep C | 20 000 |
23 Mei 1987 | Roemenië | 21–20 | Zimbabwe | Groep D | 4 500 |
2 Junie 1987 | Frankryk | 70–12 | Zimbabwe | Groep D | 3 000 |
7 Junie 1987 | Fidji | 16–31 | Frankryk | Kwarteindrondte | 17 000 |
20 Junie 1987 | Nieu-Seeland | 29–9 | Frankryk | Eindstryd | 48 035 |
t
|
||
t
|
||
t
|
||
t
|
||
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
9 September 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 41–10 | Tonga | Groep A | 60 214 |
17 September 2011 | 20:30 | Australië | 6–15 | Ierland | Groep C | 58 678 |
24 September 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 37–17 | Frankryk | Groep A | 60 856 |
25 September 2011 | 15:30 | Fidji | 7–27 | Samoa | Groep D | 60 327 |
1 Oktober 2011 | 20:30 | Engeland | 16–12 | Skotland | Groep B | 58 213 |
8 Oktober 2011 | 20:30 | Engeland | 12–19 | Frankryk | Kwarteindrondte | 49 105 |
9 Oktober 2011 | 20:30 | Nieu-Seeland | 33–10 | Argentinië | Kwarteindrondte | 57 192 |
15 Oktober 2011 | 21:00 | Wallis | 8–9 | Frankryk | Halfeindrondte | 58 630 |
16 Oktober 2011 | 21:00 | Australië | 6–20 | Nieu-Seeland | Halfeindrondte | 60 087 |
21 Oktober 2011 | 20:30 | Wallis | 18–21 | Australië | Klein finale | 53 014 |
23 Oktober 2011 | 21:00 | Frankryk | 7–8 | Nieu-Seeland | Eindstryd | 61 079 |
t
|
||
t
|
||
t
|
||
t
|
||