Grootblaarmirtebessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Eugenia |
Spesie: | E. erythrophylla
|
Binomiale naam | |
Eugenia erythrophylla Strey, (1972)
|
Die grootblaarmirtebessie (Eugenia erythrophylla) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Myrtaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor, vanaf die Oribiravyn tot by die Magwaravyn.
Die boom se FSA-nommer is 553.3.[2]