Giuseppe Conte | |
Ampstermyn 1 Junie 2018 – 13 Februarie 2021 | |
Vise | Luigi Di Maio (2018–19) Matteo Salvini (2018–19) |
---|---|
President | Sergio Mattarella |
Voorafgegaan deur | Paolo Gentiloni |
Opgevolg deur | Mario Draghi |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Augustus 1964 Volturara Appula, Italië |
Politieke party | Onafhanklik |
Eggenoot/-note | Valentina Fico (geskei) Olivia Paladino |
Kind(ers) | 1 |
Alma mater | Sapienza-universiteit |
Handtekening |
Giuseppe Conte (Italiaanse uitspraak: [dʒuˈzɛppe ˈkonte]; gebore 8 Augustus 1964) is 'n Italiaanse juris en politikus wat van 1 Junie 2018 tot 13 Februarie 2021 as die 58ste eerste minister van Italië in die 66ste naoorlogse regering gedien het.[1]
Conte het op 20 Augustus 2019 sy bedanking by President Mattarella ingehandig, na 'n mosie van wantroue in die parlement deur sy onderdane.[2] Hy is egter op 29 Augustus, na oor-en-weer konsultasie, weer deur die president versoek om 'n kabinet saam te stel.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Paolo Gentiloni |
Eerste minister van Italië 2018–hede |
Sittend |
Volgorde van voorrang | ||
Voorafgegaan deur Roberto Fico as President van die Italiaanse kamer van onderhoofde |
Volgorde van voorrang in Italië as eerste minister |
Opgevolg deur Giorgio Lattanzi as president van die konstitusionele hof |