Gugile Nkwinti | |
Minister van Water en Sanitasie
| |
Ampstermyn 26 Februarie 2018 – 29 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nomvula Mokonyane |
Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
| |
Ampstermyn 11 Mei 2009 – 26 Februarie 2018 | |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Mbulelo Sogoni |
Opgevolg deur | Maite Nkoana-Mashabane |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 18 Desember 1948 |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika (B.A.) Universiteit van Londen (Masters) |
Gugile Ernest Nkwinti (gebore 18 Desember 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige minister van water en sanitasie in president Cyril Ramaphosa se kabinet (2018–2019). Voor dit was hy minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming[1] in President Jacob Zuma se kabinet.
Wikiquote het aanhalings in verband met Gugile Nkwinti |