Indonesiese Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Indonesies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | ~Mei 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | id.wikipedia.org |
Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf.
Dit het tans 722 362 artikels en is die 22ste grootste wikipedia.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Indonesiese Wikipedia. |