Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
István Tarlós | |
![]() | |
Burgemeester van Boedapest
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Oktober 2010 | |
Voorafgegaan deur | Gábor Demszky |
---|---|
Burgemeester van Óbuda-Békásmegyer
Streek III, Boedapest | |
Ampstermyn 30 September 1990 – 20 April 2006 | |
Voorafgegaan deur | Imre Kiss (Voorsitter van die Raad) |
Opgevolg deur | Balázs Bús |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Mei 1948 Boedapest, Hongarye |
Politieke party | SZDSZ (1989–1994) Onafhanklik (sedert 1994) |
István Tarlós (uitgespreek [ˈiʃtvaːn ˈtɒrloːʃ]; gebore 26 Mei 1948 in Boedapest - ) is 'n Hongaarse politikus. In 2010 word hy burgemeester van die land se hoofstad, Boedapest. In Hongarye is hy bekend as Tarlós István omdat persoonlike name in Hongaars met die van begin.