Die pad van Kaapstad na Stellenbosch
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit ) is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap , wat die dorpe Wellington , Robertson , Ceres , Montagu , De Doorns , Worcester , Wolseley , Tulbagh , Bonnievale , Touwsrivier , Ashton , Franschhoek , Rawsonville , Stellenbosch , die Paarl en McGregor omvat.
Die setel van die munisipaliteit is in Worcester . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend . Die munisipaliteit se kode is DC2.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
399 278
50,7%
Manlik
388 212
49,3%
Etniese groepering
Bevolking
%
Kleurling
489 189
62,12%
Swart
186 472
23,67%
Blank
101 491
12.89%
Asiaties
0 0 3 153
0 0,40%
Ander
0 0 7 184
0 0,91%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009 .
Bevolking 18 en ouer: 337 629
Totale stemme: 244 409
Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Metropolitaanse Munisipaliteite Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite