Kermit Erasmus in 2016 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Kermit Romeo Erasmus[1] | ||
Gebore | 8 Julie 1990 | ||
Geboorteplek | Port Elizabeth, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,71 m | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Orlando Pirates | ||
Nommer | 95 | ||
Jeugloopbaan | |||
Rangers (Suid-Afrika) | |||
Park United | |||
Supersport United | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2007–2008 | Supersport United | 10 | (1) |
2008–2010 | Feyenoord | 4 | (0) |
2009–2010 | → Excelsior (leen) | 30 | (12) |
2010–2013 | Supersport United | 57 | (14) |
2013– | Orlando Pirates | 51 | (13) |
Nasionale span‡ | |||
2006–2007 | Suid-Afrika O17 | 7 | (6) |
2008–2010 | Suid-Afrika O20 | 8 | (4) |
2010– | Suid-Afrika | 8 | (1) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Mei 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Kermit Romeo Erasmus (gebore op 8 Julie 1990 in Port Elizabeth), bynaam "Skermo", is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2013 as voorspeler vir Orlando Pirates, in die Suid-Afrikaanse stad Johannesburg.
Hy het sy loopbaan as jongeling begin by Rangers FC en Park United, voordat hy na Supersport United geskuif het, vir wie hy van 2006 tot 2008 gespeel het. As voorspeler blink hy uit in 2008 tydens die Mercedes-Benz Juniorbeker en word aangewys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne, het van hom 'n gunsteling speler gemaak.
Erasmus het op 18-jarige ouderdom 'n kontrak met die Nederlandse sokkerklub Feyenoord geteken.
Seisoen | Klub | Kompetisie | Kompetisie | Beker | Internasionaal | Totaal | |||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wed. | Dlp. | Wed. | Dlp. | Wed. | Dlp. | Wed. | Dlp. | ||||
2007/08 | Supersport United | ![]() |
Premier Sokkerliga | 10 | 1 | 0 | 0 | - | 10 | 1 | |
Klub totaal | 10 | 1 | 0 | 0 | 0 | 0 | 10 | 1 | |||
2008/09 | Jong-Feyenoord | ![]() |
Beloften Eredivisie | 23 | 11 | - | - | 23 | 11 | ||
Klub totaal | 23 | 11 | 0 | 0 | 0 | 0 | 23 | 11 | |||
2008/09 | Feyenoord | ![]() |
Eredivisie | 4 | 0 | 0 | 0 | 2 | 0 | 6 | 0 |
Klub totaal | 4 | 0 | 0 | 0 | 2 | 0 | 6 | 0 | |||
2009/10 | → SBV Excelsior | ![]() |
Eerste divisie | 30 | 11 | 1 | 0 | - | 31 | 11 | |
Klub totaal | 30 | 11 | 1 | 0 | 0 | 0 | 31 | 11 | |||
2010/11 | Supersport United | ![]() |
Premier Sokkerliga | 19 | 4 | 1 | 1 | 2 | 0 | 22 | 5 |
2011/12 | 19 | 5 | 1 | 0 | - | 20 | 5 | ||||
2012/13 | 19 | 5 | 2 | 1 | 5 | 1 | 26 | 7 | |||
Klub (2de periode) totaal | 57 | 14 | 4 | 2 | 7 | 1 | 68 | 17 | |||
2013/14 | Orlando Pirates | ![]() |
Premier Sokkerliga | 26 | 4 | 4 | 0 | 0 | 0 | 30 | 4 |
2014/15 | 22 | 8 | 4 | 2 | - | 26 | 10 | ||||
Klub totaal | 48 | 12 | 8 | 2 | 0 | 0 | 56 | 14 | |||
Loopbaan totaal | 173 | 52 | 13 | 4 | 9 | 1 | 185 | 53 |