Koeëlkop-papegaaivis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | (Rafinesque, 1810)
|
Genus: | |
Spesie: | C. sordidus
|
Binomiale naam | |
Chlorurus sordidus | |
Sinonieme | |
|
Die Koeëlkop-papegaaivis (Chlorurus sordidus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Bullethead parrotfish.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chlorurus sordidus. |