Messier 93 | ||||
![]() | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Agterdek | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 07h 44,6m | |||
Deklinasie | -23º 52' | |||
Skynmagnitude | 6 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 3 600 | |||
Skynbare grootte | 22 boogminute | |||
Ander name | M93, NGC 2447 | |||
|
Messier 93 of M93 (ook bekend as NGC 2447) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Agterdek. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M93 is sowat 3 600 ligjare van die Aarde af en is sowat 100 miljoen jaar oud.