Naoto Kan 菅 直人 | |
Naoto Kan in 2007 | |
Ampstermyn 8 Junie 2010 – 2 September 2011 | |
Monarg | Akihito |
---|---|
Voorafgegaan deur | Yukio Hatoyama |
Opgevolg deur | Yoshihiko Noda |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 6 Januarie 2010 – 8 Junie 2010 | |
Eerste minister | Yukio Hatoyama |
Voorafgegaan deur | Hirohisa Fujii |
Opgevolg deur | Yoshihiko Noda |
Adjunkpremier van Japan
| |
Ampstermyn 16 September 2009 – 8 Junie 2010 | |
Eerste minister | Yukio Hatoyama |
Voorafgegaan deur | Wataru Kubo (1996) |
Opgevolg deur | Katsuya Okada (2012) |
Staatsminister van Ekonomiese en Fiskale Beleid
| |
Ampstermyn 16 September 2009 – 8 Junie 2010 | |
Eerste minister | Yukio Hatoyama |
Voorafgegaan deur | Yoshimasa Hayashi |
Opgevolg deur | Satoshi Arai |
Staatsminister van Nasionale Strategie
| |
Ampstermyn 16 September 2009 – 6 Januarie 2010 | |
Eerste minister | Yukio Hatoyama |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Yoshito Sengoku |
Staatsminister van Wetenskap- en Tegnologiebeleid
| |
Ampstermyn 16 September 2009 – 6 Januarie 2010 | |
Eerste minister | Yukio Hatoyama |
Voorafgegaan deur | Seiko Noda |
Opgevolg deur | Tatsuo Kawabata |
Minister van Gesondheid en Welsyn
| |
Ampstermyn 11 Januarie 1996 – 7 November 1996 | |
Eerste minister | Ryutaro Hashimoto |
Voorafgegaan deur | Chūryō Morii |
Opgevolg deur | Junichiro Koizumi |
Lid van die Laerhuis
| |
Ampstermyn 22 Oktober 2017 – 9 Oktober 2024 | |
Voorafgegaan deur | Masatada Tsuchiya |
Ampstermyn 16 Desember 2012 – 22 Oktober 2017 | |
Voorafgegaan deur | Hidehiro Mitani |
Opgevolg deur | Shunsuke Ito |
Ampstermyn 20 Oktober 1996 – 16 Desember 2012 | |
Voorafgegaan deur | Kiesafdeling geskep |
Opgevolg deur | Masatada Tsuchiya |
Ampstermyn 17 Julie 1980 – 20 Oktober 1996 | |
Voorafgegaan deur | Kiyoshi Ōno |
Opgevolg deur | Kiesafdeling afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 10 Oktober 1946 Ube, Yamaguchi, Japannese Keiserryk (nou Japan) |
Politieke party | SDF (voor 1993) NPS (1993–1996) DPJ(96) (1996–1998) DPJ(98) (1998–2016) DP (2016–2017) CDP (sedert 2017) |
Eggenoot/-note | Nobuko Kan (huwelik in 1970) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Tokio-instituut vir Tegnologie |
Handtekening |
Naoto Kan (Japannees: 菅 直人, Kan Naoto, gebore op 10 Oktober 1946) is 'n Japannese politikus wat van Junie 2010 tot September 2011 as die Eerste minister van Japan en president van die Demokratiese Party (DPJ) gedien het. Kan was die eerste premier sedert die bedanking van Junichiro Koizumi in 2006 vir meer as een jaar, saam met sy voorgangers Yukio Hatoyama, Tarō Asō, Jasoeo Foekoeda en Shinzō Abe het óf voortydig bedank óf 'n verkiesing verloor. Op 26 Augustus 2011 het Kan sy bedanking aangekondig. Yoshihiko Noda is verkies as sy opvolger. Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, het op 1 Augustus 2012 aangekondig dat Kan een van die lede van die VN-paneel op die ontwikkelingsagenda sal wees.