Noord-Samies davvisámegiella | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() ![]() ![]() | |
Gebied: | Lapland of Sápmi | |
Totale sprekers: | ca. 250 000[1] | |
Taalfamilie: | Oeraals Fins-Oegries Fins-Permies Fins-Wolgaïes Fins-Samies Samies Noord-Samies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van: ![]() en ![]() | |
Gereguleer deur: | – | |
Taalbedreigingstatus | ||
![]() Veilig NENie bedreig nie Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | se
| |
ISO 639-2: | sme
| |
ISO 639-3: | sme
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Noord-Samies (davvisámegiella; Fins: pohjoissaame, [ˈpohjoi̯sˌsaːme]; Noors: nordsamisk; Sweeds: nordsamiska) is die mees gebruikte van die Samiese tale. Die gebied, waar Noord-Samies gepraat word, streek oor die noordelike dele van Noorweë, Swede en Finland. Die aantal sprekers van Noord-Samies word tussen 15 000 en 25 000 geskat. Sowat 2 000 hiervan bly in Finland[5] en tussen 5 000 en 6 000 in Swede.[6]
In Noorweë is Noord-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Lule-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.[7]
A a | Á á | B b | C c | Č č | D d | Đ đ | E e |
F f | G g | H h | I i | J j | K k | L l | M m |
N n | Ŋ ŋ | O o | P p | R r | S s | Š š | T t |
Ŧ ŧ | U u | V v | Z z | Ž ž |