Die Olimpiese ringe.
Die Olimpiese Winterspele is 'n internasionale multisportgeleentheid wat al om die vier jaar in die Noordelike Halfrond se wintermaande deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) georganiseer word.
Tot en met 1992 vind die Winterspele op dieselfde jaar as die Somerspele plaas, maar sedert 1994 word die Winterspele in die ewe jare tussen die Somerspele georganiseer.
Kaart van elke Olimpiese Winterspele: Lande met 'n enkele gasheer
Lande met herhaalde gasheer
Kaart van gasheerlande volgens Olimpiese Winterspele: 4 keer
3 keer
2 keer
1 keer
0 keer
Kaart van wenners van die Olimpiese Winterspele (volgen getal goue medaljes): Lande wat die Olimpiese Winterspele 1 keer gewen het
Lande wat die Olimpiese Winterspele 2 keer of meer gewen het
Lande wat die Olimpiese Winterspele 5 keer of meer gewen het
Olimpiese Winterspele 2022 – Beijing , Volksrepubliek China
Olimpiese Winterspele 2018 – Pyeongchang , Suid-Korea
Olimpiese Winterspele 2014 – Sotsji , Rusland
Olimpiese Winterspele 2010 – Vancouver , Kanada
Olimpiese Winterspele 2006 – Turyn , Italië
Olimpiese Winterspele 2002 – Salt Lake City , Verenigde State
Olimpiese Winterspele 1998 – Nagano , Japan
Olimpiese Winterspele 1994 – Lillehammer , Noorweë
Olimpiese Winterspele 1992 – Albertville , Frankryk
Olimpiese Winterspele 1988 – Calgary , Kanada
Olimpiese Winterspele 1984 – Sarajevo , Joego-Slawië
Olimpiese Winterspele 1980 – Lake Placid , Verenigde State
Olimpiese Winterspele 1976 – Innsbruck , Oostenryk
Olimpiese Winterspele 1972 – Sapporo , Japan
Olimpiese Winterspele 1968 – Grenoble , Frankryk
Olimpiese Winterspele 1964 – Innsbruck , Oostenryk
Olimpiese Winterspele 1960 – Squaw Valley , Verenigde State
Olimpiese Winterspele 1956 – Cortina d'Ampezzo , Italië
Olimpiese Winterspele 1952 – Oslo , Noorweë
Olimpiese Winterspele 1948 – St. Moritz , Switserland
Die beplande Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo word afgelas as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog
Die beplande Olimpiese Winterspele 1940 in Sapporo word afgelas as gevolg van die Tweede Chinees-Japannese Oorlog
Olimpiese Winterspele 1936 – Garmisch-Partenkirchen , Duitsland
Olimpiese Winterspele 1932 – Lake Placid , Verenigde State
Olimpiese Winterspele 1928 – St. Moritz , Switserland
Olimpiese Winterspele 1924 – Chamonix-Mont-Blanc , Frankryk
(en ) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition . SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9 .
(en ) Arnd Krüger; Matti Goksör; Gerd von der Lippe; Kristian Mo (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition .