XIVe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1984 (Serwo-Kroaties: XIV zimske olimpijske igre / XIV Зимске олимпијске игре; Macedonies: XIV Зимски олимписки игри), amptelik bekend as die XIVde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 19 Februarie 1984 in Sarajevo, Joego-Slawië, aangebied, nou die hoofstad van Bosnië en Herzegowina. Die ander kandidaatstede was Sapporo in Japan en Gotenburg in Swede.
Die Olimpiese Somerspele 1984 is in Los Angeles, Verenigde State, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is tussen 14 en 20 Januarie in Innsbruck, Oostenryk, gehou.
Sarajevo is op 18 Mei 1978 in Athene deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1984. Ander kandidate was: Sapporo en Gotenburg.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1984[2] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Rondte 2 | |||
Sarajevo | Joego-Slawië | 31 | 39 | |||
Sapporo | Japan | 33 | 36 | |||
Gotenburg | Swede | 10 | — |
6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Februarie | 7 Di |
8 Wo |
9 Do |
10 Vr |
11 Sa |
12 So |
13 Ma |
14 Di |
15 Wo |
16 Do |
17 Vr |
18 Sa |
19 So |
Wedstryde | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Seremonies | OS | SS | |||||||||||||
Alpeski | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 6 | |||||||||
Bobslee | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||
Heg-en-steg-ski | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 8 | ||||||
Kunsskaats | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 4 | |||||||
Langbaanskaats | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 9 | ||||||
Noorse kombinasie | ● | 1 | 1 | ||||||||||||
Rodel | ● | ● | ● | 2 | 1 | 3 | |||||||||
Skansspring | 1 | 1 | 2 | ||||||||||||
Tweekamp | 1 | 1 | 1 | 3 | |||||||||||
Yshokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | |||||||
Totaal | 0 | 0 | 2 | 3 | 2 | 7 | 3 | 4 | 3 | 5 | 2 | 5 | 3 | 39 | |
Kumulatief | 0 | 0 | 2 | 5 | 7 | 14 | 17 | 21 | 24 | 29 | 31 | 36 | 39 | ||
Februarie | 7 Di |
8 Wo |
9 Do |
10 Vr |
11 Sa |
12 So |
13 Ma |
14 Di |
15 Wo |
16 Do |
17 Vr |
18 Sa |
19 So |
Wedstryde |
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Oos-Duitsland (GDR) | 57 | 9 | 9 | 6 | 24 |
2 | Sowjetunie (URS) | 99 | 6 | 10 | 9 | 25 |
3 | Verenigde State (USA) | 107 | 4 | 4 | 0 | 8 |
4 | Finland (FIN) | 45 | 4 | 3 | 6 | 13 |
5 | Swede (SWE) | 60 | 4 | 2 | 2 | 8 |
6 | Noorweë (NOR) | 58 | 3 | 2 | 4 | 9 |
7 | Switserland (SUI) | 42 | 2 | 2 | 1 | 5 |
8 | Kanada (CAN) | 67 | 2 | 1 | 1 | 4 |
Wes-Duitsland (FRG) | 84 | 2 | 1 | 1 | 4 | |
10 | Italië (ITA) | 74 | 2 | 0 | 0 | 2 |
11 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 30 | 1 | 0 | 0 | 1 |
12 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 50 | 0 | 2 | 4 | 6 |
13 | Frankryk (FRA) | 32 | 0 | 1 | 2 | 3 |
14 | Japan (JPN) | 39 | 0 | 1 | 0 | 1 |
Joego-Slawië (YUG) | 71 | 0 | 1 | 0 | 1 | |
16 | Liechtenstein (LIE) | 10 | 0 | 0 | 2 | 2 |
17 | Oostenryk (AUT) | 65 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Totaal (17 NOKs) | 990 | 39 | 39 | 39 | 117 |
{{cite book}}
: |work=
ignored (hulp)Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1984. |
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |