Oopbekooievaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lamelligerus
|
Binomiale naam | |
Anastomus lamelligerus Temminck, 1823
| |
verspreiding |
Die Oopbekooievaar (Anastomus lamelligerus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat inheems is aan groot dele van Afrika suid van die Sahara. Die voël is 74 – 90 cm groot en weeg 700 - 1200 g. Die voël broei koloniaal soms saam tot 100 pare. In Engels staan dit bekend as African openbill.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anastomus lamelligerus. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)