Richard Simmons | |
Geboortenaam | Milton Teagle Simmons |
---|---|
Alias | Dicky Simmons |
Geboorte | 12 Julie 1948 New Orleans, Louisiana, Verenigde State |
Sterfte | 13 Julie 2024 (op 76) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–2014 |
Webwerf | richardsimmons |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Milton Teagle "Richard" Simmons (12 Julie 1948 - 13 Julie 2024) was 'n Amerikaanse fiksheidsinstrukteur, akteur en videovervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent What Women Want (2000) en in die televisiereekse General Hospital (1963), CHiPs (1977), en The Larry Sanders Show (1992).
Simmons het op 13 Julie 2024 gesterf by sy huis in Hollywood Hills, op die Ouderdom van 76. Sy dood is glo volgens natuurlike oorsake.[1][2]