Romanz | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Genres | Klassiek |
Jare aktief | 2008 – nou |
Etikette | SELECT-musiek |
Webwerf | romanz.co.za |
Lede | Adam Barnard Andre Venter Burgerd Botha Louis Loock |
Romanz is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hoofsaaklik Afrikaanse en ligte klassieke liedjies sing. Die groeplede is: Adam Barnard, Andre Venter, Burgerd Botha, Louis Loock.