Volledige naam | Sportverein Niederauerbach 1929 e.V. Zweibrücken |
Stigtingsdatum | 1929 |
Tuisveld | Westpfalzstadion, Zweibrücken |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Suidwes |
SVN 1929 Zweibrücken is 'n sportklub uit Zweibrücken in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir gimnastiek. Niederauerbach is 'n dorpsdeel van Zweibrücken wat tot 1 April 1938 'n onafhanklike dorp was.
Die klub is in 1929 gestig as SV Niederauerbach en het tot in 1998, toe daar na die Verbandsliga gepromoveer is, in die laer ligas op streeksvlak meegeding. In 2009 is die klub herdoop na die huidige naam.
Die klub se grootste prestasie was om in 2008 die hoofrondte van die DFB-Pokal te haal, waar daar in die eerste rondte met 5-1 teen 1. FC Keulen verloor is voor 'n skare van 8 500 op die Sportpark Husterhöhe, die tuisveld van die nabygeleë FK 03 Pirmasens.
|
|
Oberliga Suidwes 2009/10-seisoen | |
SV Auersmacher - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - BFV Hassia Bingen - Eisbachtaler Sportfreunde - |