Simon Vinkenoog (2008)
Simon Vinkenoog (18 Julie 1928 , Amsterdam – 12 Julie 2009 , Amsterdam) was 'n Nederlandse digter en skrywer. Hy was die redakteur van die bundel Atonaal , wat die Nederlandse Vyftigers-beweging begin het.
In 2004 is hy gekies as "Dichter des Vaderlands". Op 11 Julie 2009 is Vinkenoog in die hospitaal opgeneem nadat hy 'n beroerte gehad het. Hy het die volgende dag gesterf.[ 1] [ 2]
1950 - Wondkoorts - gedigte
1951 - Atonaal - bundel (redakteur) [ 3]
1954 - Zo lang te water, een alibi - roman
1962 - Hoogseizoen - roman
1965 - Liefde - roman
1968 - How to Enjoy Reality - pamflet, ingesluit in International Times. Met Jean-Paul Vroom
1976 - Mij best - roman
1978 - Het huiswerk van de dichter - gedigte
1979 - (1972-1978) Bestaan en begaan
1980 - Jack Kerouac in Amsterdam
1980 - Moeder Gras
1981 - Poolshoogte
1982 - Voeten in de aarde en bergen verzetten - gedigte
1986 - Stadsnatuur, dagboeknotities
1986 - Coito ergo Sum: samenspraak der eenwording
1986 - O boze droom
1987 - Leven en dood van Marcel Polak - biografie
1987 - Heren zeventien, proeve van waarneming
1988 - Op het eerste gehoor - gedigte
1993 - Louter genieten - gedigte
1996 - Het hoogste woord: De stem van Simon Vinkenoog
1998 - Vreugdevuur - gedigte
1998 - Herem 'n tijd - versamelde artikels
2000 - De ware Adam - gedigte
2001 - Me and my peepee (vertaling van gedigte deur Allen Ginsberg )