Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Siti Nurhaliza | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Siti Nurhaliza binti Tarudin |
Ook bekend as | Siti Nurhaliza |
Gebore | 11 Januarie 1979 Kampung Awah, Temerloh, Pahang, Maleisië |
Genres | Pop, Rock |
Beroep(e) | sanger, aktrise, liedjieskrywer, platemaatskappy, entrepreneur |
Jare aktief | 1995-hede |
Siti Nurhaliza binti Tarudin (gebore in Kampung Awah, Temerloh, Pahang, Maleisië op 11 Januarie 1979), beter bekend as Siti Nurhaliza is 'n Maleisiese sanger, aktrise, liedjieskrywer, platemaatskappy, en entrepreneur.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Siti Nurhaliza. |