| |||||
Nasionale leuse: Tokelau mo te Atua (Tokelauaans vir: "Tokelau vir die Almagtige") | |||||
Volkslied: Te Atua o Tokelau[1] | |||||
Hoofstad | Wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo[2] | ||||
Grootste stad | Fakaofo (amptelik) | ||||
Amptelike tale | Engels en Tokelauaans[3] | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike monargie Charles III Don Higgins Kerisiano Kalolo | ||||
Onafhanklikheid Nieu-Seelandse gebied
• Tokelau-wet |
Koninkryk van Nieu-Seeland 1948 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
10 km2 (237ste) 3,9 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2016-sensus - Digtheid |
1 499[4] 115 / km2 (86ste) 297,8 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2017-skatting $10 miljoen[5] | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
$9 406 225[5] | ||||
Geldeenheid | Nieu-Seelandse dollar (NZD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
TKT[6] (UTC+13) nie toegepas nie (UTC+13) | ||||
Internet-TLD | .tk | ||||
Skakelkode | +690 |
Tokelau (letterlik: "noordnoordoos") is 'n groep van drie eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die argipel is 'n afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer.
Die drie eilande beslaan 'n totale oppervlakte van 10 vierkante kilometer en het 'n bevolking van 1 499 in 2016 gehad. Tokelau lê in die ooste van die Tuvalu, in die suide van Kiribati, in die weste van die Cookeilande en in die noorde van Samoa en van Amerikaans-Samoa. Die eiland het geen amptelike hoofstad nie en al drie eilande het hul eie hoofstad.
Atoll | Koördinate | Oppervlakte km² |
Lagoon km² |
Bevolking (2006) |
---|---|---|---|---|
Atafu | 08°33′06″S 172°30′03″W / 8.55167°S 172.50083°W | 3,5 | 17 | 524 |
Nukunonu | 09°10′06″S 171°48′35″W / 9.16833°S 171.80972°W | 4,7 | 98 | 426 |
Fakaofo | 09°21′55″S 171°12′54″W / 9.36528°S 171.21500°W | 4,0 | 50 | 483 |
Tokelau | 08°57′56″S 171°51′26″W / 8.96556°S 171.85722°W | 12,2 | 165 | 1433 |
Gewilde sportsoorte op Tokelau is rugby, netbal en kilikiti, 'n plaaslike soort krieket.[7]
Netbal is glo deur Britte na Tokelau gebring, maar dit het veral gewildheid verwerf, toe Nieu-Seeland beheer oor die eiland oorgeneem het. Die sport word gewoonlik tydens intereilandse sporttoernooie beoefen, langs ander sportsoorte soos Rugby League en vlugbal.[8]
Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) | ||||
---|---|---|---|---|
|