Wildevlier | |
---|---|
Wildevlier | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Stilbaceae |
Genus: | Nuxia |
Spesie: | N. congesta
|
Binomiale naam | |
Nuxia congesta R.Br. ex Fresen., (1838)
|
Die Wildevlier (Nuxia congesta) is 'n boomspesie in die Stilbaceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 633.[2]
Die boom kom voor vanaf Albanie in die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal. Dit kom ook verspreid voor in die volgende lande in Afrika: Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Dit is 'n komponent van woudveld, bosveld of grasveld, en kom langs bosrande voor, maar het 'n aanleg vir rotsagtige terrein en kranslyne.[3][4]