Wladimir Arsenjef Klawdiewitsj Владимир Клавдиевич Арсеньев | |
---|---|
Gebore | 10 September 1872 |
Sterf | 4 September 1930 |
Nasionaliteit | Rusland Sowjetunie |
Beroep | Geograaf, reisiger, skrywer en romanskrywer |
Wladimir Arsenjef Klawdiewitsj (Russies: Владимир Клавдиевич Арсеньев; 1872–1930) was in die 19de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het ’n paar gewilde boeke geskryf oor sy reise in die Oessoeri-kom en sowat 60 werke oor die geografie, dierelewe en etnografie van die streke waardeur hy gereis het.