Kalenders
|
|
Leonardo da Vinci
|
|
Die jaar 1519 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 19de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 12 Januarie – Maksimiliaan I, Heilige Romeinse Keiser (* 1459)
- 21 Januarie – Vasco Núñez de Balboa, 'n Spaanse conquistador (* 1475).
- 2 Mei – Leonardo da Vinci, wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer (* 1452).