Kalenders
|
|
die Rossetasteen
|
|
Die jaar 1799 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 18 Januarie – Abraham Josias Sluysken, waarnemende kommissaris aan die Kaap voor die eerste Britse besetting (* 1736).
- 4 Mei – Tipu Sultan, Moslem Indiese militêre leier. Heerser van die Mysore-koninkryk in Suid-Indie(* 1750)
- 9 Mei – Claude-Bénigne Balbastre, Franse komponis, orrelis, klavesimbelspeler en klavierspeler (* 1724)
- 25 Junie – Asada Goryu, Japannese sterrekundige (* 1734)
- 6 Augustus – Marcus Élieser Bloch, Duitse dokter en natuurkundige (* 1723)
- 29 Augustus – Pous Pius VI, die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1717).
- 24 Oktober – Carl Ditters von Dittersdorf, Oostenrykse komponis (* 1739).
- 14 Desember – George Washington, eerste President van die Verenigde State (* 1732)