Detroit Grand Prix

Uitleg van die Detroit straatbaan

Die Detroit Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat op die Detroit straatbaan in Detroit, Verenigde State gehou was. Die Grand Prix het sewe keer plaasgevind, van 1982–1988.

Wenners van die Grand Prix

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda Detroit
1987 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Honda Detroit
1986 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Renault Detroit
1985 Vlag van Finland Keke Rosberg Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda Detroit
1984 Vlag van Brasilië Nelson Piquet sr. Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-BMW Detroit
1983 Vlag van Italië Michele Alboreto Vlag van Verenigde Koninkryk Tyrrell-Ford Detroit
1982 Vlag van Verenigde Koninkryk John Watson Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford Detroit