Malcolm Lowry |
---|
Gebore | Clarence Malcolm Lowry (1909-07-28)28 Julie 1909
|
---|
Sterf | 26 Junie 1957 (op 47)
Chalvington with Ripe, Sussex (nou Oos-Sussex), Engeland |
---|
Beroep | Romansier, digter |
---|
Beweging | Modernisme |
---|
Eggenoot | Jan Gabrial (1934–1937) Margerie Bonner (1940–1957, sy afsterwe) |
---|
Clarence Malcolm Lowry (, 28 Julie 1909 - 26 Junie 1957) was 'n Engelse digter en romanskrywer wat veral bekend is vir sy roman uit 1947 getitel Under the Volcano. [1][2][3]
- Ultramarine (1933),
- Under the Volcano (1947), in die Nederlands uitgegee as Onder de vulkaan, verfilm deur John Huston in 1984
- Lunar Caustic (1968) in die Nederlands uitgegee as Maanzuur
- Hear Us O Lord from Heaven Thy Dwelling Place (1961)
- Selected Poems of Malcolm Lowry (1962)
- Lunar Caustic (1968)
- Dark as the Grave wherein my Friend is Laid (1968)
- October Ferry to Gabriola (1970)
- The Voyage That Never Ends (2007), 'n keur van gedigte, verhale en briewe, saamgestel deur Michael Hofmann
- Lowry, a Biography, Douglas Day (1973)
- Volcano: An Inquiry Into the Life and Death of Malcolm Lowry,[4] National Film Board of Canada, (1976)
- Malcolm Lowry Remembered, G. Bowker, ed (1985)
- Pursued by Furies: A Life of Malcolm Lowry, G. Bowker (1993)
- Inside the Volcano: My Life with Malcolm Lowry, Jan Gabrial (2000)