Microsoft Office is Microsoft se kantoorpakket wat uit Microsoft Word vir die MS-DOS-bedryfstelsel ontstaan het. Die eerste weergawe van Microsoft Office is in 1989 vir die Apple Macintosh vrygestel. Tans word slegs die Windows- en Mac OS-bedryfstelsels ondersteun.
Microsoft Office bestaan uit onder meer die volgende komponente:
Weergawe
|
Opmerking
|
Datum
|
Office 3.0
|
Word 2.0c, Excel 4.0a, PowerPoint 3.0, Mail
|
1992
|
Office 4.0
|
Word 6.0, Excel 4.0, PowerPoint 3.0
|
1994
|
Office vir NT 4.2
|
|
1994
|
Office 4.3
|
-
|
1994
|
Office 7.0/95
|
Word 95, ens.
|
1995
|
Office 8.0/97
|
Word 97, ens.
|
1996
|
Office 9.0/2000
|
Word 2000, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 95 werk
|
1999
|
Office 10.0/2002/XP
|
Word 2002, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 98 SE, ME werk
|
2001
|
Office 11.0/2003
|
Word 2003, laaste weergawe vir Windows 2000
|
2003
|
Office 12.0/2007
|
Word 2007, ens
|
2007
|
Weergawe
|
Opmerking
|
Datum
|
Office 1
|
Word 3, ens.
|
1990
|
Office 2
|
Word 4, ens.
|
1992
|
Office 3
|
Word 5, Excel 4, PowerPoint 3, ens.
|
1993
|
Office 4.2
|
-
|
1994
|
Office 4.2.1
|
-
|
1994
|
Office 98
|
-
|
1998
|
Office 2001
|
Word 2001, ens.
|
2000
|
Office v. X
|
Word X ens.
|
2001
|
Office 2004
|
Word 2004, ens.
|
2004
|
Office 2008
|
Word 2008, ens.
|
2008
|