SV Waldhof Mannheim
|
Volledige naam |
Sportverein Waldhof Mannheim 07 e.V.
|
Stigtingsdatum |
11 April 1907
|
Tuisveld |
Carl Benz-stadion, Mannheim
|
Kapasiteit |
27 000
|
Kompetisie |
3. Liga
|
SV Waldhof Mannheim is 'n Duitse sokkerklub uit die stad Mannheim in Baden-Württemberg. Waldhof is 'n stadswyk van Mannheim. Tydens die Derde Ryk het die klub in die Gauliga Baden gespeel en was redelik suksesvol. Die beste resultate is behaal in 1934 en 1940, toe die halfeindronde van die uitspeelwedstryde om die nasionale titel gehaal is (beide kere is daar teen FC Schalke 04 vasgeval.
In 1983 promoveer die klub na die Bundesliga en bly daar vir 7 seisoene. In 1998 en 2003 was daar samesprekings om saam te smelt met stadgenote VfR Mannheim, maar VfR het beide kere op die laaste oomblik kop uitgetrek.
- 1963-64 (II) Regionalliga Suid 11de
- 1964-65 (II) Regionalliga Suid 4de
- 1965-66 (II) Regionalliga Suid 3de
- 1966-67 (II) Regionalliga Suid 11de
- 1967-68 (II) Regionalliga Suid 12de
- 1968-69 (II) Regionalliga Suid 11de
- 1969-70 (II) Regionalliga Suid 20ste
- 1970-71 (III) Amateurliga Noord-Baden 1ste
- 1971-72 (III) Amateurliga Noord-Baden 1ste
- 1972-73 (II) Regionalliga Suid 7de
- 1973-74 (II) Regionalliga Suid 7de
- 1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 8ste
- 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 8ste
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 8ste
- 1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 16de
- 1979-80 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
- 1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 6de
- 1981-82 (II) 2.Bundesliga 6de
- 1982-83 (II) 2.Bundesliga 1ste
- 1983-84 (I) Bundesliga 11de
- 1984-85 (I) Bundesliga 6de
- 1985-86 (I) Bundesliga 8ste
|
- 1986-87 (I) Bundesliga 14de
- 1987-88 (I) Bundesliga 16de
- 1988-89 (I) Bundesliga 12de
- 1989-90 (I) Bundesliga 17de
- 1990-91 (II) 2.Bundesliga 7de
- 1991-92 (II) 2.Bundesliga 2de
- 1992-93 (II) 2.Bundesliga 4de
- 1993-94 (II) 2.Bundesliga 6de
- 1994-95 (II) 2.Bundesliga 5de
- 1995-96 (II) 2.Bundesliga 7de
- 1996-97 (II) 2.Bundesliga 15de
- 1997-98 (III) Regionalliga Suid 7de
- 1998-99 (III) Regionalliga Suid 1ste
- 1999-00 (II) 2.Bundesliga 12de
- 2000-01 (II) 2.Bundesliga 4de
- 2001-02 (II) 2.Bundesliga 9de
- 2002-03 (II) 2.Bundesliga 18de
- 2003-04 (IV) Oberliga Baden-Wrt. 3de
- 2004-05 (IV) Oberliga Baden-Wrt. 11de
- 2005-06 (IV) Oberliga Baden-Wrt. 8ste
- 2006-07 (IV) Oberliga Baden-Wrt.
|