Brigitta Boccoli | |
Geboortenaam | Brigitta Boccoli |
---|---|
Geboorte | 5 Mei 1972 Rome, Italië |
Nasionaliteit | Italië |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brigitta Boccoli (1972 - ) is 'n Italiaanse aktrise van televisie en teater[1]
Boccoli is op 5 Mei 1972 in Rome in Italië gebore. Sy is die suster van die Italiaanse aktrise Benedicta Boccoli. Sy begin haar loopbaan in 1988 as TV-akteur in die program Pronto, chi gioca?, waar haar suster ook gewerk het.
In 1966 trou sy met die sirkusatleet, Stefano Nones Orfei.[2] Hulle seun se naam is Manfredi.[3]