Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cecil Cunningham | |
![]() | |
Geboortenaam | Edna Cecil Cunningham |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1888 |
Sterfte | 17 April 1959 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1957 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cecil Cunningham (2 Augustus 1888 – 17 April 1959) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Playboy of Paris (1930), Susan Lenox <Her Fall and Rise> (1931), The Awful Truth (1937), en Cowboy Serenade (1942).