John Howard Northrop | |
---|---|
Hans Fischer
| |
Gebore | Yonkers, New York, Verenigde State van Amerika | 5 Julie 1891
Sterf | 27 Mei 1987 (op 95) Wickenburg, Arizona, Verenigde State van Amerika |
Werkplekke | Universiteit van Kalifornië, Berkeley Universiteit van Columbia Rockefeller-universiteit |
Alma mater | Universiteit van Columbia |
Pryse | Daniel Giraud Elliot-medalje (1939) Nobelprys vir Chemie (1946) |
John Howard Northrop (* 5 Julie 1891 in Yonkers, New York – † 27 Mei 1987 in Wickenburg, Arizona) was 'n Amerikaanse chemikus, biochemikus en universiteitsprofessor.
In 1946 het hy die Nobelprys vir Chemie toekenning gedeel met Wendell Meredith Stanley en James Batcheller Sumner vir sy werk oor die suiwering en kristallisering van ensieme en virusproteïene. [1].