Kepler-24 | ||||
Sterrebeeld | Lier[1] | |||
Spektraaltipe | G5[2] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19h 21m 39.1858s | |||
Deklinasie | +38° 20′ 37.450″ | |||
Skynmagnitude (m) | 15,5[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1.11[3] | |||
Radius (R☉) | 1.07 ± 0.16[3] | |||
Ligsterkte (L☉) | 0.79 ± 0.04[3] | |||
Temperatuur (K) | 5800 ± 200[3] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | –0.24 ± 0.40[3] | |||
Ander name | ||||
KOI-1102, KIC 3231341, 2MASS J19213918+3820375 | ||||
|
Kepler-24 is ’n ster in die noordelike sterrebeeld Lier. Dit is geleë by regte klimming 19h 21m 39.0s en deklinasie +38° 20′ 37″.[4] Met ’n skynbare magnitude van 15,5[3] is die ster te dof om met die blote oog te sien.
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
d | — | 0,051 | 4,244384 | — | — | 1,67 R⊕ |
b | < 1,6 MJ | 0,106 | 8,1453 | — | — | 2,4 R⊕ |
c | < 1,6 MJ | 0,068 | 12,3335 | — | — | 2,8 R⊕ |
e | — | 0,138 | 18,998355 | — | — | 2,78 R⊕ |