Deelstaat Ohio | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Buckeye State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels (de facto) | ||||
Hoofstad | Columbus | ||||
Grootste stad | Columbus | ||||
Area | 34ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 116 096 km2 | ||||
- Wydte | 355 km | ||||
- Lengte | 355 km | ||||
- Water | 8 07 km2 | ||||
- % water | % | ||||
- Breedtegraad | 38° 24′ N tot 41° 59′ N | ||||
- Lengtegraad | 80° 31′ W tot 84° 49′ W | ||||
Bevolking | 7de in die V.S. | ||||
- Totaal | 11 536 504 | ||||
- Digtheid | 99,4/km2 9de in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Campbellheuwel 472 m | ||||
- Gemiddeld | 260 m | ||||
- Laagste punt | Ohiorivier 139 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 1 Maart 1803 (17de) | ||||
Goewerneur | John Kasich (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Mary Taylor (R) | ||||
Wetgewer | Ohio Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Sherrod Brown (D) Rob Portman (R) | ||||
Tydsone | UTC -5 / Somertyd -4 | ||||
Afkortings | OH US-OH | ||||
Webblad | www.ohio.gov |
Ohio (Engels: State of Ohio) is 'n deelstaat in die Groot Mere-streek van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 116 096 vierkante kilometer en 'n bevolking van 11,5 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is Columbus. Ohio word in die noorde deur Michigan en die Eriemeer, in die ooste deur Pennsilvanië en Wes-Virginië, in die suide deur Kentucky, en in die weste deur Indiana begrens. Dit is die 17ste staat wat tot die Unie toegelaat is.
Ohio se bynaam is The Buckeye State. 'n Buckeye is 'n tipe kastaiingboom. Die naam Ohio kom van die Seneca woord ohi:yo wat 'groot kreek' beteken.
Ohio se leuse is "By God is alles moontlik".
Somers is gewoonlik warm en vogtig. Koel temperatuur oorheers in die winter. Die Ohio Wesleyan-universiteit is ook in die staat geleë.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|