Deelstaat Tennessee | |||||
| |||||
Bynaam(e): Voluteer State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Gesproke taal(e) | Engels; klein minderhede Frans- en Spaanssprekendes | ||||
Hoofstad | Nashville | ||||
Grootste stad | Memphis | ||||
Area | 36ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 109 247 km2 | ||||
- Wydte | 195 km | ||||
- Lengte | 710 km | ||||
- Water | 2 400 km2 | ||||
- % water | 2,2 % | ||||
- Breedtegraad | 34° 59′ N tot 36° 41′ N | ||||
- Lengtegraad | 81° 39′ W tot 90° 19′ W | ||||
Bevolking | 17de in die V.S. | ||||
- Totaal | 6 346 105 | ||||
- Digtheid | 58,1/km2 19de in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Clingmans Dome 2,026 m | ||||
- Gemiddeld | 280 m | ||||
- Laagste punt | Mississippirivier by Mississippi-grens 54 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 1 Junie 1796 (16de) | ||||
Goewerneur | Bill Haslam (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Ron Ramsey (R) | ||||
Wetgewer | Tennessee Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Lamar Alexander (R) Bob Corker (R) | ||||
Tydsone | UTC -6 / -5 Somertyd -5/ -4 | ||||
Afkortings | TN US-TN | ||||
Webblad | www.tennessee.gov |
Tennessee (Engels: State of Tennessee; Cherokee: ᏔᎾᏏ ta-na-si) is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Nashville en die grootste stad is Memphis. Die deelstaat het 'n bevolking van 6,3 miljoen.
Tennessee word in die noorde deur Kentucky en Virginië, in die ooste deur Noord-Carolina, in die suide deur Georgia, Alabama, en Mississippi, en in die weste deur Missouri en Arkansas begrens. In die ooste lê die Appalache-bergreeks.
Tennessee se bynaam is Volunteer State.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|