Kalenders
|
|
Die heilige Justa en Rufina van Francesco Goya 1817
|
|
Die jaar 1817 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 17de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 8 Januarie – Sir Theophilus Shepstone, Suid-Afrikaanse staatsman († 1893).
- 14 Februarie – Frederick Douglass, Amerikaanse sosiale hervormer, slawernyafskaffingsaktivis, redenaar, skrywer en staatsman († 1895).
- 19 Februarie – Willem III van Nederland, koning van Nederland en groothertog van Luxemburg († 1890).
- 8 Julie – Jan Bantjes, 'n Voortrekker († 1887).
- 7 September – Louise van Hesse-Kassel, Koningin van Denemarke († 1898).
- 30 November – Theodor Mommsen, Duitse politikus, skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1902 († 1903).