Kalenders
|
|
Keiserin Eugénie van Frankryk in 1862
|
|
Die jaar 1862 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 17 Maart – Charles Laval, Franse skilder († 1894).
- 3 April – Leonid Pasternak, Russiese postimpressionistiese skilder († 1945).
- 9 Junie – Sir Herbert Baker, Britse argitek († 1946).
- 13 Julie – Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland, jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj († 1879).
- 14 Julie – Gustav Klimt, Oostenrykse skilder († 1918).
- 24 Julie – Percy Fitzpatrick, Suid-Afrikaanse politikus en skrywer († 1931).
- 22 Augustus – Claude Debussy, Franse komponis, († 1918).
- 30 Augustus – Siener van Rensburg, toekomsvoorspeller († 1926).
- 27 September – Generaal Louis Botha, eerste minister van die Unie van Suid-Afrika († 1919).
- 28 September – Genl. ds. Paul Hendrik Roux, NG predikant en Vrystaatse generaal († 8 Junie 1911).
- 19 Oktober – Auguste Lumière, Franse rolprentmaker († 1954).
- 4 November – István Thomán, Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser.(† 1940).
- 27 Desember – Anton van Wouw, Suid-Afrikaanse beeldhouer († 1945).