3 Junie is die 154ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (155ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 211 dae in die res van die jaar.
- 1664 – Rachel Ruysch, 'n Nederlandse stillewe- skilder († 1750)
- 1808 – Jefferson Davis, die enigste president van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog († 1889)
- 1843 – Frederik II, koning van Denemarke († 1912).
- 1865 – George V, koning van Groot-Brittanje († 1936).
- 1873 – Gideon Brand van Zyl, Suid-Afrikaanse politikus en sewende Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1946–1950) († 1956).
- 1877 – Raoul Dufy, Franse waterverfskilder († 23 Maart 1953).
- 1910 – Paulette Goddard, Amerikaanse aktrise († 1990)
- 1913 – Jack Cope, Suid-Afrikaanse skrywer, digter asook ’n redakteur († 1991)
- 1914 – Anna Elizabeth Pohl, Suid-Afrikaanse sopraan en sangdosent († 1991)
- 1931 – John Norman, Amerikaanse skrywer.
- 1931 – Raúl Castro, broer van Fidel Castro.
- 1936 – Colin Meads, Nieu-Seelandse rugbyspeler († 2017).
- 1951 – Jill Biden, Eerste Dame van die Verenigde State.
- 1957 – Peter de Villiers, voormalige Springbokafrigter.
- 1986 – Rafael Nadal, Spaanse professionele tennisspeler.
- 1989 – Imogen Poots, Engelse aktrise.
- 1657 – William Harvey, Engelse dokter wat bloedsomloop bestudeer (* 1578).
- 1875 – Georges Bizet, Franse komponis (* 1838).
- 1924 – Franz Kafka, een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu (* 1883).
- 1937 – Emilio Mola, Spaanse generaal wie se deelname aan 'n staatsgreep in 1936, die Spaanse Burgeroorlog begin het (* 1887).
- 1940 – Hagar Brown, ontvoeringsslagoffer, taxi-eienaar en slagoffer van die Duitse Nazi-bewind se mediese eksperimente (* 1889).
- 1963 – Pous Johannes XXIII, gebore as Angelo Giuseppe Roncalli, die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1881).
- 1975 – Eisaku Satō, Japannese Premier (* 1901).
- 1989 – Ruhollah Khomeini, Irannese godsdienstige leier en politikus, eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran (1979-1989, * 1902).
- 2001 – Anthony Quinn, Amerikaanse akteur (* 1915).
- 2014 – Prof. Cas Janse van Vuuren, Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 (* 1930).
- 2016 – Muhammad Ali, Amerikaanse bokser en swaargewigwêreldkampioen (* 1942).
- 2020 – Jeanne Goosen, Afrikaanse skryfster (* 1938).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae[wysig | wysig bron]