K2-187[1] | ||||
Sterrebeeld | Kreef | |||
Spektraaltipe | G | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 08h 50m 05.67s | |||
Deklinasie | +23° 11′ 33.36″ | |||
Skynmagnitude (m) | 12,864[2] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,966999 +0,025227−0.024169[1] | |||
Radius (R☉) | 0,894913 +0,041087−0.025505[1] | |||
Temperatuur (K) | 5 477 ± 50[2] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | +0,26 ± 0,08[2] | |||
Ander name | ||||
EPIC 212157262, K2-187, WISE J085005.65+231133.0, 2MASS J08500566+2311333 | ||||
|
K2-187 (ook bekend as EPIC 212157262) is ’n sonagtige ster in die sterrebeeld Kreef. Dit het vier bevestigde eksoplanete wat in grootte wissel tussen sowat 1,4 en 3,2 aardradiusse. Die binneste planeet wentel in net 18 uur om die ster en die buitenste planeet elke twee weke.[2]
K2-187 het minstens twee superaardes wat om hom wentel, asook ’n warm Neptunus en ’n mini-Neptunus. Al vier planete is in nabyresonansies met mekaar en is te warm om lewe te huisves.
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
b | — | 0,016322 | 0,773981+0,000052−0,000050 | — | 81,930168+5,825258−11,735217 | 1,30+0,13−0,13 R⊕ |
c | — | 0,0391185 | 2,871788+0,000256−0,000257 | — | 86,067367+2,836604−6,998926 | 1,80+0,14−0,14 R⊕ |
d | — | 0,0718533 | 7,149079+0,000360−0,000372 | — | 87,483206+1,886985−3,903548 | 3,17+0,18−0,18 R⊕ |
e | — | 0,11036 | 13,608341+0,001661−0,001580 | — | 88,970197+0,751147−1,318388 | 2,38+0,18−0,18 R⊕ |