13 Maart is die 72ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (73ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 293 dae in die jaar.
- 1372 – Lodewyk van Valois, Hertog van Orléans († 1407).
- 1615 – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII), die 242ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1700).
- 1781 – Karl Friedrich Schinkel, Pruisiese argitek, stadsbeplanner, skilder, grafiese kunstenaar en dekorontwerper († 1841).
- 1825 – Benjamin Woolfield Mountfort, Nieu-Seelandse argitek († 1898).
- 1911 – L. Ron Hubbard Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer en stigter van die Kerk van Sciëntologie († 1986).
- 1935 – Chris Stals, Voormalige Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank.
- 1960 – Joe Ranft, Amerikaanse skrywer, animeerder en akteur († 2005).
- 1976 – Danny Masterson, 'n Amerikaanse akteur.
- 1881 – Aleksander II van Rusland, tsaar van Rusland (* 1818).
- 1901 – Benjamin Harrison, die drie-en-twintigste President van die Verenigde State (* 1833).
- 1903 – Nicolaas Beets, ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand, 'n Nederlandse skrywer, digter, predikant en hoogleraar (* 1814).
- 1915 – Sergei Witte, staatsman in tsaristiese Rusland (* 1849).
- 1987 – Bernhard Grzimek, Duitse outeur en dierebeskermer (* 1909).
- 1991 – Taubie Kushlick, Suid-Afrikaanse verhoogaktrise, -regisseur en -produksieleier (* 1910).
- 2004 – Dullah Omar, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis, prokureur en kabinetsminister (* 1934).
- 2016 – Hilary Putnam, Amerikaanse filosoof (* 1926).
 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met 13 March. |