Hawaiian Airlines

Hawaiian Airlines (IATA-kode: HA, ICAO-kode: HAL, Roepsein: Hawaiian) is 'n Amerikaanse lugredery gebaseer in Hawaii. Die redery se hooflughawe is Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe in Honolulu.

HAL het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:[1]

Hawaiian Airlines het in 1929 as Inter-Island Airways begin met vlugte van Honolulu na Hilo via Molokai en Maui. In 1941 is die naam verander na Hawaiian Airlines.

Bestemmings

[wysig | wysig bron]

Hawaiian Airlines bied die volgende bestemmings aan in Maart 2013:

Binnelands

[wysig | wysig bron]

Hilo, Honolulu, Kahului, Kailua, Las Vegas, Lihue, Los Angeles, New York, Oakland (Kalifornië), Portland (Oregon), Phoenix, Sacramento, San Diego, San Francisco, San José (Kalifornië), Seattle/Tacoma.

Internasionaal

[wysig | wysig bron]

Auckland, Fukuoka, Manila, Osaka, Pago Pago, Papeete, Sapporo, Seoel (Incheon Internasionale Lughawe), Sydney, Tokio (Lughawe Haneda)

Vloot

[wysig | wysig bron]

Die vloot van Hawaiian Airlines het in Februarie 2020 bestaan uit:

Hawaiian Airlines vloot
Vliegtuigsoort Aantal
Boeing 717-200 20
Airbus A321Neo 17
Airbus A330-200 24
ATR 42-500 7

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Hawaiian Airlines Partners". Hawaiianair.com. Besoek op 16 Januarie 2018.

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]