Wole Soyinka | |
---|---|
Wole Soyinka in 2008 | |
Gebore | Akinwande Oluwole Babatunde Soyinka 13 Julie 1934 Abeokuta, Nigerië |
Nasionaliteit | Nigerië |
Beroep | Dramaturg, digter, essayis en romanskrywer |
Ouer(s) | Samuel Ayodele Soyinka (vader) Grace Eniola Soyinka (moeder) |
Akinwande Oluwole "Wole" Babatunde Soyinka (Joroeba: Akinwándé Oluwo̩lé Babátúndé S̩óyinká; gebore 13 Julie 1934) is 'n Nigeriese dramaturg, digter, essayis en romanskrywer. Hy is in 1986 bekroon met die Nobelprys vir Letterkunde.