Kalenders
Die Eiffel-toring
Die jaar 1889 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Die Eiffeltoring
21 Februarie – Pieter van der Byl , Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party († 1975 ).
16 Maart – Reggie Walker , Suid-Afrikaanse atleet († 1951 ).
4 April – Henry Fagan , Suid-Afrikaanse skrywer, politikus, regter en joernalis († 6 Desember 1963 ).
15 April – Tom Naudé , Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende Staatspresident van Suid-Afrika (1967–1968) († 1969 ).
16 April – Charlie Chaplin , Britse akteur , skrywer en rolprentvervaardiger († 1977 ).
20 April – Adolf Hitler , Duitse politikus en diktator († 1945 ).
26 April – Ludwig Wittgenstein , Oostenryks-Britse filosoof († 1951 ).
25 Mei – Günther Lütjens , Duitse admiraal († 1941)
25 Mei – Igor Sikorsky , Russiese ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het († 1972 ).
5 Julie – Jean Cocteau , Franse kunstenaar († 1963 ).
14 September – Leon Maré , Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa († 1983 ).
14 Oktober – Hagar Brown , ontvoeringsslagoffer, taxi-eienaar en slagoffer van die Duitse Nazi -bewind se mediese eksperimente († 1940 ).
10 November – Claude Rains , Amerikaanse akteur († 1967 ).
14 November – Jawaharlal Nehru , Indiese politikus, eerste staatshoof († 1964 ).
20 November – Edwin Hubble , Amerikaanse sterrekundige († 1953 ).
25 Desember – Sarah Goldblatt , Suid-Afrikaanse joernalis en onderwyseres († 1975 ).