Kalenders
|
|
Verwoerd
|
|
Die jaar 1958 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 4 Februarie – Jabu Mabuza, Suid-Afrikaanse sakeman en belegger, Eskom-hoof († 2020).
- 10 Februarie – Susan Smith, Afrikaanse digteres en akademikus.
- 14 Februarie – André Swiegers, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
- 16 Februarie – Ice-T, Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger.
- 27 Februarie – Naas Botha, Suid-Afrika se veertigste Springbokkaptein.
- 10 Maart – Sharon Stone, Amerikaanse aktrise.
- 3 April – Alec Baldwin, Amerikaanse akteur.
- 5 April – Johan Kriek, voormalige Suid-Afrikaanse en later Amerikaanse tennisspeler.
- 9 April – Nigel Slater, Engelse kosskrywer, joernalis en omroeper.
- 14 April – Bonginkosi “Blade” Nzimande, Suid-Afrikaanse kabinetsminister en SAKP-politikus.
- 21 April – Andie MacDowell, Amerikaanse aktrise
- 29 April – Michelle Pfeiffer, Amerikaanse aktrise.
- 29 April – Eve Plumb, Amerikaanse aktrise.
- 1 Mei – Patrice Talon sakeman, politikus en president van Benin.
- 23 Mei - Drew Carey, Amerikaanse akteur en komediant.
- 27 Mei - Cheryl Carolus, Suid-Afrikaanse oud-politikus en aktivis, gewese voorsitter van SANParke en die SAL.
- 30 Mei – Marie Fredriksson, Sweedse sangeres en lid van Roxette († 2019).
- 5 Junie – Jackson Mthembu, lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika († 2021).
- 7 Junie – Prince, Amerikaanse popster († 2016).
- 15 Junie – Christa Steyn, Afrikaanse sangeres en pianis († 2012).
- 30 Junie – Esa-Pekka Salonen, Finse orkesdirigent en komponis.
- 4 Julie – Deon Meyer, bekroonde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer.
- 8 Julie – Kevin Bacon, Amerikaanse akteur.
- 28 Julie – Deon van der Walt, Suid-Afrikaanse tenoor († 2005).
- 30 Julie – Kate Bush, Engelse sangeres, liedjieskryfster, musikant en platevervaardiger.
- 4 Augustus – Steve Kekana, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer († 2021).
- 16 Augustus – Madonna, Amerikaanse popsangeres en aktrise.
- 23 Augustus – Lulama Ntshayisa, Suid-Afrikaanse politikus († 2021).
- 28 Augustus – Whip Hubley, Amerikaanse akteur.
- 29 Augustus – Michael Jackson, Amerikaanse sanger († 2009).
- 6 September – David Rattray, Suid-Afrikaanse geskiedkundige († 2007).
- 29 Oktober – Stefan Dennis, Australiese akteur.
- 4 November – Michael du Plessis, Springbokrugbyspeler, broer van Carel du Plessis.
- 22 November – Jamie Lee Curtis, Amerikaanse aktrise.
- 30 November – Stacey Q, Amerikaanse sanger en aktrise.
- 19 Desember – Steven Isserlis, Britse tjellis.
- 18 Januarie – Ernest Frederick Watermeyer, Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika (* 1880).
- 29 Maart – Gerard Moerdijk, Suid-Afrikaanse argitek (* 1890).
- 1 April – Prof. Gabriël Gideon Cillié, Afrikaanse opvoedkundige en kultuurleier (* 1870).
- 16 April – Rosalind Franklin, 'n Engelse skeikundige en x-straal kristallografis (* 1920).
- 4 Julie – Adolf Herckenrath, Vlaamse digter, dramaturg, uitgewer en boekhandelaar. (* 1879).
- 14 Julie – Koning Faisal II van Irak (* 1935).
- 14 Julie – William Joseph Baerentzen, luitenant van die Skandinawiese Korps tydens die Tweede Vryheidsoorlog (* 1872).
- 24 Augustus – Johannes Gerhardus Strijdom, politikus en staatsman, Eerste Minister van Suid-Afrika (* 1893).
- 26 Augustus – Ralph Vaughan Williams, Engelse komponis (* 1872).
- 27 Augustus – Priscilla Lawson, Amerikaanse aktrise (* 1914).
- 9 Oktober – Pous Pius XII, die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en beskermheilige van televisie (* 1876).
- 24 Oktober – George Edward Moore, Britse filosoof (* 1873).
- 27 Oktober – Doktor Carel Gerretson, Nederlandse skrywer, essayis, geskiedkundige en politikus (* 1884).
- 27 November – Artur Rodziński, Poolse opera en simfoniese dirigent (* 1892).
- 15 Desember – Wolfgang Pauli, Oostenrykse teoretiese fisikus (* 1900).