Sully Prudhomme | |
---|---|
![]() | |
Gebore | René François Armand Prudhomme 16 Maart, 1839 |
Sterf | 6 September 1907 Châtenay-Malabry, Frankryk |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Digter en essayis |
René-François-Armand (Sully) Prudhomme (Parys, Frankryk, 16 Maart 1839 - Châtenay-Malabry, Frankryk, 6 September 1907) was 'n Franse digter en essayis, en wenner van die eerste Nobelprys vir Letterkunde in 1901.[1]
Oorspronklik het Prudhomme hom as ingenieur bekwaam, maar het later 'n filosoof geword en hom toe na die digkuns gewend. Sy doel in dié genre was om "wetenskaplike digkuns vir moderne tye" te skep.
Hy het 'n ernstige en melankoliese geaardheid gehad.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sully Prudhomme. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |